Product preview

Ek gaan eerlik wees…


Ek weet hoe dit voel om na ’n yskas te kyk en te wonder:

“Hoe gaan ons hierdie maand deurkom?”


Ek het dit self beleef.


Dis hoekom ek hierdie gemaak het


🍲 “Budget Meals: Eet Gesond op R1500 vir 2 mense”


✔ Volledige inkopielys

✔ 3 verskillende eet-planne

✔ 30 dae plan

✔ 15 eenvoudige resepte

✔ Hoe om kos te rek vir die maand

✔ Self brood maak (spaar geld!)


Hierdie is nie fancy kos nie.

Dis regte kos vir regte mense.

Jy hoef nie meer te raai nie.

Jy hoef nie meer te stress nie.


Jy het net ’n plan nodig.

Meet the creator

Untitled Awesome Product

$3
Untitled Awesome Product